Ons glo almal met die hart en bely met die mond dat daar 'n enige en enkelvoudige geestelike Wese is wat ons God noem. Hy is ewig, onbegryplik, onsienlik, onveranderlik, oneindig, almagtig, volkome wys, regverdig, goed en die alleroorvloedigste fontein van alles wat goed is. Teksverwysings 2 Kor. 3:17; Joh. 4:24; Jes. 40:14.
Na aanleiding van die huidige stemproses oor die Belhar dokument en die verduideliking waaroor dit gaan, wil ek 'n paar vrae en opmerkings op die tafel neersit. 1. Die belydenisse as identiteit van d ...
Die belydenisskrif bevat die beslissing van die Sinode van die gereformeerde Kerke van die Verenigde Nederlande, wat in die jare 1618 en 1619 in Dordrecht gehou is, oor vyf leerstellings waaroor in d ...
Die belydenis is in 1561 hoofsaaklik deur Guido de Brés opgestel in Franssprekende België. Hy was voorheen 'n student onder Calvyn in Geneve. Hy was 'n man met 'n veelbewoë lewe wat veel gely het ond ...
Die Heidelbergse Kategismus is een van die basiese belydenisskrifte van bykans alle Gereformeerde Kerke, wêreldwyd. Die doel was om die Bybelse leer te verduidelik. Dit slaag uitstekend daarin. Dit v ...
Trinitariese Struktuur Uit die hantering van die formele struktuur het dit duidelik geword dat die Apostoliese Geloofsbelydenis (AGB) wentel rondom die geloof in die Drie-Enige God. Elke artikel word ...
Ten einde tot 'n werklik betekenisvolle begrip van die Apostoliese Geloofsbelydenis (AGB) te kom, is dit allereers belangrik om die struktuur daarvan te begryp alvorens die detail bestudeer kan word. ...
Die Apostoliese Geloofsbelydenis (AGB) het nie eensklaps ontstaan nie. Inteendeel, daar het 'n hele klompie eeue verloop voordat dit amptelik in sy huidige vorm aanvaar is. Die AGB in sy finale vorm, ...
Inleiding Waarom Belydenisse? Voordat ons kan inspring in die studie van die Apostoliese Geloofsbelydenis (AGB), is dit eers nodig om uit te klaar waarom die belydenis van die kerk, en daarom dan die ...
Geagte broer en suster In navolging van artikel 44 van die Kerkorde sal daar hierdie jaar ‘n besluit oor die Belydenis van Belhar geneem word (sien Kerkbode van 17 Januarie 2014) Daar word allerweë v ...