Die belydenisskrif bevat die beslissing van die Sinode van die gereformeerde Kerke van die Verenigde Nederlande, wat in die jare 1618 en 1619 in Dordrecht gehou is, oor vyf leerstellings waaroor in die Gereformeerde Kerke van die Nederlande verskil ontstaan het.

Die belydenisskrif handel oor geloof, wedergeboorte, bekering, volharding, heiliging in samehang met die werk van God daarin, en die mens se aandeel. Dit weerlê dwalinge wat tot vandag toe voortduur en deur die eeue kort-kort kop uitsteek. Dis Bybels gefundeer en is goed om fyn dwaling te kan identifiseer en weerlê, bv  “Pasgebore babas is onskuldig, sonder sonde gebore”.

Hierdie .pdf formaat dokument bevat uitgebreide teksverse en skakels om gebruik te vergemaklik deur nuwe tegnieke. Dit kan afgelaai word op tafelrekenaars, skootrekenaars, tablette en slimfone. Kliek op die onderstaande formate om dit af te laai.

Kliek hier op die skakel om die dokument af te laai:

Dordtse-Leerreels-met-tekste-2017-03-21

– Kan met die gratis Adobe Reader (vanaf weergawe 9) gelees word. Op tablette en slimfone kan geskikte gratis applikasies afgelaai word as nodig.

– Click to download the English version.

Canons-of-Dordt-expanded-text-added-headings-2017-03-21

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *