Beste Ds Jaco, Ek het onlangs jou twee skrywes, of is dit nou blogs, gelees oor die onveranderlikeheid van God.1 Ek het natuurlik soos baie ander sou, eers die eerste gelees, en 'n week later die tweede. Ek verstaan dat jy in die tweede blog probeer om regstellings te maak op die eerste, maar dit lyk my tog dat in die breë, jou siening oor God se onveranderlikheid nie drasties verskil tussen die ...
Ons glo almal met die hart en bely met die mond dat daar 'n enige en enkelvoudige geestelike Wese is wat ons God noem. Hy is ewig, onbegryplik, onsienlik, onveranderlik, oneindig, almagtig, volkome w ...
Deur WJ Louw (23 Junie 2014) In Mt. 22:31 sê Jesus van gelowiges in die opstanding dat hulle nie in die huwelik uitgegee word nie, want hulle is soos die engele. Laasgenoemde is geeste en het nie ges ...
Om die goedheid van God te hanteer in dieselfde asem as die soewereiniteit van God is bitter moeilik. Nie omdat die twee eienskappe met mekaar niks uit te waai het nie, maar omdat die soewereiniteit ...
Hoe lyk God se goedheid, of anders gevra, wat word deur sy goedheid omsluit? Hierdie eienskap van God is 'n oorkoepelende eienskap wat 'n paar ander eienskappe insluit, of saambind. Uit die verhaal i ...
Op 'n dag kom 'n ryk man na Jesus en vra vir Hom: "Goeie Meester, wat moek ek doen om die ewige lewe te beërwe?" (Markus 10:17). Sy vraag toon 'n onderliggende wanopvatting van die ontvang van die ew ...